Griekse Wikipedia

Griekse Wikipedia
Tipe webblad Wiki
Taal(e) Grieks
Registrasie Opsioneel
Eienaar Wikimedia Stigting
Opgerig 1 Desember 2002
Huidige status Aktief
URL el.wikipedia.org

Die Griekse Wikipedia is die Griekse uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlyn ensiklopedie. Die wikipedia is op 1 Desember 2002 begin en is die vyfde taal wat sy eie wikipedia gekry het. Hulle skep op 15 Desember 2003 hulle 1 000ste artikel. In Oktober 2009 het hulle reeds 45 000 artikels gehad.[1]

Die Wikipedia het tans 238 759 artikels en is die 48ste grootste Wikipedia.

  1. el:Ειδικό:Στατιστικά

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search